In die eerste elf hoofstukke van die Romeine-brief verduidelik Paulus die wonderlike ding dat ons, ook ons wat nie direkte afstammelinge van Abraham – dus Jode – is nie, tog…
Dit is die tweede Sondag na Epifanie. Ons staan steeds stil by die onthulling of manifestasie (epifanie) van wie Jesus van Nasaret regtig is. Die eerste hoofstukke van die Johannes…
Dit begin as ‘n gewone verhaal. Joodse ouers en hul opgeskote seun wat aan die jaarlikse pelgrimstog na en viering van die Pasga in Jerusalem deelneem. Uit die dorpie Nasaret…
Dankbaarheid as gebaar, maar méér nog, dankbaarheid as lewenshouding is sekerlik een van die belangrikste kenmerke van ‘n Christen se lewe. ‘n Lewe vol dankbaarheid, om ongeag die omstandighede vergenoegd…
Op hierdie derde Sondag van Advent oordink ons die lied van Sagaria – die bekende Benedictus wat deur verskeie komponiste getoonset en in die wêreldwye skat van kerkmusiek opgeneem is.…
Vandag is die eerste Sondag van Advent, die begin van die nuwe kerkjaar. Die woord Advent beteken afwagting, uitsien, die verwagting dat iets of iemand aan die kom is, soos…
In hierdie laaste Sondae van die kerkjaar bedink ons die eindtyd, die eindoordeel. Vir ons wat aan Christus behoort, is daar niks te vrees vir die oordeelsdag nie – uit…
Paulus skryf hierdie brief vir die pasgestigte gemeente in die Griekse stad Thessaloniki – om hulle te bemoedig en te troos. In hierdie bruisende stad met so ‘n oorweldigende Grieks-Romeinse…
