• Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
Christian Literature Fund - CLF
Menu
  • Home
  • About
    • E Our Story
    • E Tell Tell
    • E One Million Bible Project
  • Authors
    • E Meet Our Authors
    • E Manuscript Submissions
  • Blogs
  • Devotionals
  • Resources
    • E Open Resource
    • E Sermons
    • E Equip communities (ePamphlets)
    • E Toolkit for ministry
    • E Andrew Murray Prysfonds
    • E eCKE
  • Youth
  • Media
    • E Video
  • Contact
  • Donate
  • Shop
Christian Literature Fund - CLF
Menu
  • Home
  • About
    • E Our Story
    • E Tell Tell
    • E One Million Bible Project
  • Authors
    • E Meet Our Authors
    • E Manuscript Submissions
  • Blogs
  • Devotionals
  • Resources
    • E Open Resource
    • E Sermons
    • E Equip communities (ePamphlets)
    • E Toolkit for ministry
    • E Andrew Murray Prysfonds
    • E eCKE
  • Youth
  • Media
    • E Video
  • Contact
  • Donate
  • Shop
  • Home
  • About
    • E Our Story
    • E Tell Tell
    • E One Million Bible Project
  • Authors
    • E Meet Our Authors
    • E Manuscript Submissions
  • Blogs
  • Devotionals
  • Resources
    • E Open Resource
    • E Sermons
    • E Equip communities (ePamphlets)
    • E Toolkit for ministry
    • E Andrew Murray Prysfonds
    • E eCKE
  • Youth
  • Media
    • E Video
  • Contact
  • Donate
  • Shop

As ons sukkel om te glo

15 April 2021
Nadat Jesus uit die dood opgestaan het, so vertel die skrywer van die Johannes Evangelie, het Hy verskeie kere aan verskillende mense verskyn. Aan Maria Magdalena; aan sy dissipels waar…
Continue reading...
Preacher : Dr Gideon van der Watt
Passage: John 20:30-31, 21:1-14

Mirjam se lied – Opstandingsondag

6 April 2021
Mirjam, die suster van Moses en Aaron, was ‘n besonderse vrou. Al was sy ‘n gewone, feilbare mens – die Bybel vertel ook van haar foute, byvoorbeeld toe sy Moses…
Continue reading...
Preacher : Dr Gideon van der Watt
Passage: Exodus 14:10, 13-14, 27-31, 15:1-2, 20 (Matthew 28:1-10)

Laaste Avondmaal – oordenking vir Wit Donderdag

Dit was die Donderdagaand, op die vooraand van Jesus se kruisiging die Vrydag. Jesus het op hierdie aand die laaste keer die Avondmaal van die Joodse Pasga gevier en in…
Continue reading...
Preacher : Dr Gideon van der Watt
Passage: Matthew 26:17–31

Om te glo – volhardend te bly glo

29 March 2021
Die Hebreër-boek is geskryf vir gelowiges wat baie swaar gekry het – klein groepies Christene in ‘n ongelowige en immorele wêreld waarin hulle uitgestoot en verdruk is. Vroeër het hulle…
Continue reading...
Preacher : Dr Gideon van der Watt
Passage: Hebrews 11:1-2, 12:1-3

Soos ‘n koringkorrel sterf

15 March 2021
Jesus se intog in Jerusalem was dramaties. Aan die een kant was dit bietjie soos ‘n triomftog, met die mense wat palmtakke swaai, hul klere op die pad oopgooi en…
Continue reading...
Preacher : Dr Gideon van der Watt
Passage: John 12:20-26

Wat kan ek nog vir my wingerd doen?

1 March 2021
Van antieke tye af is wingerde en wyn deel van Israel se landskap en kultuur. Ons weet dat Noag reeds ‘n wingerd geplant het (Genesis 9:20-29). In Numeri 13:23 lees…
Continue reading...
Preacher : Dr Gideon van der Watt
Passage: Isaiah 5:1-7

Judas se verraad en Jesus se liefde

22 February 2021
Die teks vir die eerste Sondag van Lydenstyd vertel van Judas se verraad ... maar ook die verraad wat daar in ons elkeen se hart skuilgaan. En dit vertel van…
Continue reading...
Preacher : Dr Gideon van der Watt
Passage: John 13:21-30

Godsdiens kan dodelik gevaarlik wees!

15 February 2021
Dit is die Sondag voor Aswoensdag, die begin van die lydenstyd. Die Skriflesing vir vandag se preek kom uit Jesaja 58, wat in die derde afdeling van die boek Jesaja…
Continue reading...
Preacher : Dr Gideon van der Watt
Passage: Isaiah 58:1-10

Om die geheime van die koninkryk van God te ken

8 February 2021
In die vorige hoofstuk van Lukas lees ons hoe Johannes die Doper, daardie onverskrokke prediker wat die weg voorberei het vir die koms van Christus, tog begin twyfel. Hy wat…
Continue reading...
Preacher : Dr Gideon van der Watt
Passage: Luke 8:4-15

Petrus skenk ons ‘n kompas, vir dié tyd van “fake news”

1 February 2021
Dit is die vierde Sondag na Epifanie. Epifanie is die tyd van die kerkjaar waarin ons nadink oor hoe dit bekend geraak het dat Jesus van Nasaret die Christus is,…
Continue reading...
Preacher : Dr Gideon van der Watt
Passage: 2 Peter 1:16-21

Die Here het teen my gedraai

25 January 2021
Op die derde Sondag na Epifanie staan ons stil by ‘n verdere “onthulling”, ‘n ooptrek van die gordyn, om iets meer van die agter-die-skerms-werkende God te openbaar. In daardie tyd…
Continue reading...
Preacher : Dr Gideon van der Watt
Passage: Ruth 1:1-22

Wie se naaste is ek?

18 January 2021
Oor naasteliefde, omgee vir ander, mekaar se laste dra, barmhartig-wees, mekaar in liefde dien – en dit oor grense van taal en kultuur, klas of ras heen – daaroor is…
Continue reading...
Preacher : Dr Gideon van der Watt
Passage: Acts 6:1-7

Posts pagination

Previous 1 … 9 10 11 Next

Related Posts

Die geestelike leiers verwerp die boodskap oor wie Jesus is

MATTEUS 21:33-46 (Lees die 2020-vertaling) Jesus en sy dissipels het... Read more →

Agteruit die toekoms inloop

Agteruit die toekoms inloop Waar herinnering en hoop mekaar ontmoet... Read more →

God se skepping, ons woorde en die Here se volmaakte wet

Na aanleiding van Psalm 19 (lees 2020-vertaling) Here, dankie dat... Read more →

More Sermons

  • Die klaagliedere van geloof
    Dr Gideon van der Watt, 23 March 2025
    Bible Text: Jeremia 20:7-11a, Matteus 27:27:45-47
  • Jesus, our High Priest
    2 March 2025
    Bible Text: Hebrews 4:14-16, 5:7-10
  • Jesus wil gasheer wees
    2 March 2025
    Bible Text: Lukas 10:38-42
Andrew Murray Desmond Tutu Prize Fund
eCKE
eCKE
Follow us
  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow

Taking the Message of the Bible to all together



info@clf.co.za



+27 (0)21 873 6964



Our Bookshop Locations

Subscribe to our newsletter

Subscribe
CLF Resource
Christian Literature Fund is a registered Non-Profit Organisation (020-595-NPO).
© 2025 Copyright by Christian Literature Fund. All Rights Reserved. Website by Ukuyila.