Die boek Handelinge wys hoe die evangelie allerlei grense oorsteek – geografiese-, sosiale-, taal- en kultuurgrense. Nie net Joodse Christene in Jerusalem nie, maar ook Samaritane, Grieke en Romeine. Hier…
Dis Jubilate-Sondag – die derde Sondag na die Opstanding. Ons word opgeroep om vandag te jubel, bly te wees, diep dankbaar. Waaroor moet ons jubel? In die voorgeskrewe teksgedeeltes gaan…
Die boek Openbaring gaan oor die eindtyd, die tyd waarin ons nou leef en die tyd wat nog kom. Dis in apokaliptiese taal geskryf, simbolies, vol beelde en visioene. Die…
Vir verlede week, Kantate Sondag, was die oproep: sing! Vandag, Rogate, is die oproep: bid! Ons teksgedeelte onderstreep gebed. I In die eerste gedeelte van die verhaal gaan dit oor…
As iemand jou kwaad aangedoen het, hoe reageer jy? Anders gestel: hoe hanteer ons konflik? Of dit nou konflik tussen lande of groepe mense is, of konflik by die werk,…
In die gelese gedeeltes is daar drie roepingsverhale. Al drie vereis ‘n geloofsprong, waagmoed. Want om as gelowige geroep te wees, vra uiteindelik kruis-opneem, selfprysgawe, jou lewe as offer. Om…
Wat sal ons dink as ‘n prediker sy of haar preek begin met: “liewe gemeente, ek gaan nie baie vir julle sê nie, want julle gaan tog nie verstaan nie.”…
Om in Adventstyd te preek is nie maklik nie. Want die Kersverhaal is ook gelaai met politieke ondertone, vol geweld. Dis speel af teen die agtergrond van Herodus, koning van…
Hoe weet ons Jesus is die regte Messias wat sou kom? Is daar, behalwe wat in die skrifte opgeteken is, enige bewyse dat Hy regtig gekom het – konkrete bewyse,…
Vandag is die laaste Sondag van die kerklike jaar; volgende Sondag begin die nuwe kerkjaar met Adventstyd. Op hierdie laaste Sondag dink die kerk oor die wêreld heen aan die…
Paulus stel hier twee eras, twee tydperke teenoor mekaar. Die hede teenoor die toekoms. Die era waarin ons nou leef, die hede, word gekenmerk deur lyding, verganklikheid, gebrokenheid. Die era…
Ons ken hierdie gedeelte oor die skeiding tussen skape en bokke goed. Soos ‘n herder wat die bokke uitkeer, aan die linkerkant, en die skape aan die regterkant. En dis…
