1 Johannes is ‘n pastorale preek deur die Apostel Johannes. As bejaarde leraar het hy steeds die gemeente in Efese bedien. Daar word vertel dat wanneer hy moes preek, hulle…
In die Lutherse tradisie word die derde Sondag na Pase Jubilate  Sondag genoem. Dit gaan oor jubeling, oor vreugde, lofsange. Johann Sebastiaan Bach het vier bekende kantates of koorwerke vir…
Tenebrae is oor al die eeue die kerklike viering van die laaste gebeure rondom Jesus se sterwe. Tenebrae kom van die woord tenebris, Latyn vir donkerte, darkness in Engels,  finster…

Om te bly roep

26 February 2023
Vandag is die eerste Sondag van Lydenstyd. Dit staan bekend as Invocavit, ‘n Latynse woord wat afgelei is van die werkwoord-stam in-voco, wat roep beteken, ek roep. Om na God…