Van die vier Evangelies is Markus s’n eerste geskryf. Johannes Markus, die skrywer van dié boek, val sommer in die eerste vers al met die deur in die huis: Hier…
Paulus skryf hier vir ‘n klein gemeente in die groot stad Efese. In Efese het die beroemde tempel van Artemis gestaan, een van hoof godinne van die Grieks-Romeinse wêreld. Sy…
Martin Luther maak skerp skeiding tussen wet en evangelie; al wat saak maak is eintlik die evangelie, genade alleen. Die evangelie maak ons vry van die wet – ons hoef…
Om te onthou. Mekaar te herinner, sodat ons nooit vergeet nie. Om elke dag, elke oomblik bewustelik te lewe, om met erkentlikheid en dankbaarheid teenoor God te lewe, jou lewenspad…
Jesaja se taak as profeet was om, aan die een kant, oordeel oor die volk van God uit te spreek. God gaan hulle straf as hulle aanhou met hulle ongehoorsaamheid…
In Galasiërs 5:1 het Paulus ‘n belangrike vers oor vryheid van ‘n Christen geskryf: “Vryheid is waarvoor Christus ons bevry het! Staan dan vas, en laat julle nie weer onder…
Lukas vertel die verhaal van Paulus se bekering op ‘n spesiale, fyn gestruktureerde manier, sodat dit ‘n spesifieke boodskap oordra. Belangrik in die verhaal is die woorde sien, nie sien…
Verlede Sondag het ons nagedink oor die betekenis van die sakrament van die doop – die diepe troos wat daarin sit dat ons gedoop is. Hierdie Sondag gaan dit oor…
Op die sesde Sondag na Trinitatis vier ons ons doop. Ons dink na oor die betekenis daarvan dat ons gedoop is in die Naam van die Vader, Seun en Heilige…
Pinkstersondag Die ou Joodse Pinksterfees was gewoonlik vyftig dae na die Pasga gevier. Hulle het dit as oesfees gevier. Die eerste gerwe gars is dan gesny en as offer na…
Dit is vandag Rogate Sondag. Die Latynse werkwoord rogare beteken “vra”. Ons dink vandag oor gebed as vra, versoek, pleit, smeek – ons mag maar met vrymoedigheid na die Vader…
Met hierdie voorgeskrewe teks vier ons Kantate-Sondag, vier ons die wonder van kerkmusiek. Want sonder musiek kan ons die Here nie eintlik reg aanbid nie. Die klanke van musiek, die…
