Dit is vandag Sondag, die viering van Jesus se opstanding uit die dood. In ‘n sekere sin is dit die heel belangrikste kerklike fees, ‘n vreugdefees, ‘n dag vol blydskap…
Ons vier vandag Palmsondag. Die Sondag voor Jesus se kruisiging het Hy op ‘n donkie die stad Jerusalem ingery. Mense het hulle klere voor Hom in die pad oopgegooi. Ander…