Om God se wese volledig te omskryf, is nie moontlik nie. Wie presies God is, hoe Hy is, waar Hy is, van wanneer af ... dit gaan bokant ons begrip…
Toe Jesus op aarde was, het Hy dikwels gepraat en gepreek oor die koninkryk van God. “Bekeer julle, want die koninkryk van God het naby gekom.” Dit was die sentrale…
Martin Luther maak skerp skeiding tussen wet en evangelie; al wat saak maak is eintlik die evangelie, genade alleen. Die evangelie maak ons vry van die wet – ons hoef…
Om te onthou. Mekaar te herinner, sodat ons nooit vergeet nie. Om elke dag, elke oomblik bewustelik te lewe, om met erkentlikheid en dankbaarheid teenoor God te lewe, jou lewenspad…
Jesaja se taak as profeet was om, aan die een kant, oordeel oor die volk van God uit te spreek. God gaan hulle straf as hulle aanhou met hulle ongehoorsaamheid…
In Galasiërs 5:1 het Paulus ‘n belangrike vers oor vryheid van ‘n Christen geskryf: “Vryheid is waarvoor Christus ons bevry het! Staan dan vas, en laat julle nie weer onder…
Lukas vertel die verhaal van Paulus se bekering op ‘n spesiale, fyn gestruktureerde manier, sodat dit ‘n spesifieke boodskap oordra. Belangrik in die verhaal is die woorde sien, nie sien…
Ons leef in ‘n tyd van toenemende twyfel. Wat kan ons nog glo? Wie kan ons glo? Hoe kan ons, midde die vertwyfeling wat ons in dié dae van oral…
Jeremia tree op as profeet in ‘n tyd van groot politieke en maatskaplike onrus – tydens sy leeftyd het die Babiloniërs die Tempel in Jerusalem verwoes, die stad se mure…
In contrast to many churches, we prefer to speak of a Divine Service rather than a worship service. Why? Because the church service – in German Gottesdienst – is not…
Waarom gaan ons op ‘n Sondagmôre kerk toe? Gebeur daar iets? Wat gebeur daar? Wat behoort daar te gebeur? Daar is kerke en mense vir wie dit gaan om die…
Op die laaste dag van die Kerkjaar, voor die tyd van Advent aanbreek, dink die kerk tradisioneel na oor dit wat ons die ewigheid, of dan die hiernamaals noem. Ons…
