God is liefde

12 June 2023
1 Johannes is ‘n pastorale preek deur die Apostel Johannes. As bejaarde leraar het hy steeds die gemeente in Efese bedien. Daar word vertel dat wanneer hy moes preek, hulle…
In die Lutherse tradisie word die derde Sondag na Pase Jubilate  Sondag genoem. Dit gaan oor jubeling, oor vreugde, lofsange. Johann Sebastiaan Bach het vier bekende kantates of koorwerke vir…
Tenebrae is oor al die eeue die kerklike viering van die laaste gebeure rondom Jesus se sterwe. Tenebrae kom van die woord tenebris, Latyn vir donkerte, darkness in Engels,  finster…

Om te bly roep

26 February 2023
Vandag is die eerste Sondag van Lydenstyd. Dit staan bekend as Invocavit, ‘n Latynse woord wat afgelei is van die werkwoord-stam in-voco, wat roep beteken, ek roep. Om na God…

Liefde

20 February 2023
1 Korintiërs 13 is die Hooglied van die Liefde. Dit word dikwels by huweliksbevestigings gepreek. En dit is goed so; dis immers ook van toepassing op die huwelik. Maar, hoe…

Soek die Here

13 February 2023
Dis belangrik om net eers te vra: teen watter agtergrond is dié teksgedeelte geskryf. Vir wie was en is die boodskap bedoel? Die Profeet is gestuur na die Jode wat…